Kleurvolle Afrika Spreekwoorde

Kleurvolle Afrika Spreekwoorde

R45.00

Kleurvolle Afrika Spreekwoorde is ‘n pragtig geillustreerde inkleurboek oor spreekwoorde van orals in Afrika. Dit is 'n lekker groot boek van 27cm x 30 cm wat sal sorg vir ure se inkleurpret. Die voorblad is gedruk op 100% herwinde papier. Vervaardig in Kaapstad.

*Koste om te pos word outomaties bereken in die waentjie (‘cart’).

Additional Information

Weight 0.15 kg
Dimensions 27 x 30 x 0.1 m

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kleurvolle Afrika Spreekwoorde”