Kleurvolle Afrika Spreekwoorde-5

Gesins pak (5 boeke)

R210.00

Die gesinspak bevat 5 kopieë van Kleurvolle Afrika Spreekwoorde teen ‘n verlaagde prys. Die inkleurboeke is ideaal as Kersgeskenke, en ‘n uitstekende vakansie-aktiwiteit.

* Meer as 5 boeke sal gratis gepos word na enige plek in Suid-Afrika!

Additional Information

Weight 0.75 kg
Dimensions 27 x 30 x 0.1 m

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gesins pak (5 boeke)”